ONTDEK JOU SKEPPINGSDOEL
ERVAAR GOD SE LIEFDE
LEEF IN OORWINNING
Vrystaat Kamp Datums 2026
Volgende Kamp - Vrouekamp 13-15 Februarie 2026
Mannekampe
06-08 Feb 2026
22-24 Mei 2026
09-11 Okt 2026
Skeppingsdoel
Stand van geregtigheid
Wandel in geregtigheid
Die saad van die Woord
Beklee jou vrou
Die persoon Heilige Gees
Dapper Harte
Vrouekampe
19-21 Junie 2026
23-25 Okt 2026
Skeppingsdoel
Stand van geregtigheid
Wandel in geregtigheid
Die saad van die Woord
Beklee jou man
Die persoon Heilige Gees
Dapper Harte
Huwelikskamp
04-06 Sept 2026
Rol en Verantwoordelikheid van Man en Vrou
Verbond vs Kontrak
Grenslyne
Nageslag
Konflik en Kommunikasie
Intimiteit
Leierskamp
08-10 Mei 2026
Formaat van Kampe
Lofprysing | Lesings | Kleingroepbespreking | Een-tot-een bediening
Kamptye, Vrydagmiddag 16h00 tot Sondag 12h00
Vrystaat Kampe Pryse vir 2023
Koshuis Kamers
Luukse kamer:: (1 Persoon)
Luukse kamer deel: (2 persone)
Cottage 1-4: (4 Persone)
Cottage 5-6
R880 per persoon vir naweek
R1600 per persoon vir naweek
R1300 per persoon vir naweek
R1400 per persoon vir naweek
R2500 per persoon vir naweek
Indien enige ander (luukse) akkomodasie deur persone self gereel en bespreek word by Amanzi en dit direk betaalbaar is ,
moet daar nogsteeds ‘n R690 betaal word aan Vrystaat Kampe vir etes/kampuitgawes.
Die bedrag sluit in: Amanzi verblyf vir 2 aande 4 etes | Koffie/Tee | 8 Lesings | Media lokaal plus media toerusting, Sprekerskostes ingereken
Besprekings Vorm
Let asb, dat registrasie sluit die Maandag 13h00 voor die aanvang van die
kamp. Geen registrasie sal gedoen word sonder inbetaling van kampgelde nie.
Bank Besonderhede
Vrystaat Kampe NPC
Absa 411 507 2932
Tak kode 632005
Verwysing
Manne/Naam en Van
Vroue/Naam en Van
Huwelik/Naam en Van
Epos bewys na vrystaatkampe@gmail.com
