ONTDEK JOU SKEPPINGSDOEL

ERVAAR GOD SE LIEFDE

LEEF IN OORWINNING

Welkom by Vrystaat Kampe

Hierdie is n baie spesiale geleentheid wat jou sal bystaan om jou skeppingsdoel te ontdek en te verstaan.
So n naweek kan die draaipunt beteken wat vervulling en oorwinning in alle  areas van jou lewe teweeg sal bring. 
Kom en deel in hierdie wonderlike geleentheid.

Vrystaat Kampe is deel van The Christian Network en is in assosiasie met
Woord in Aksie, Gauteng.

Mannekampe

06-08 Feb 2026
22-24 Mei 2026
09-11 Okt 2026

Skeppingsdoel
Stand van geregtigheid
Wandel in geregtigheid
Die saad van die Woord
Beklee jou vrou
Die persoon Heilige Gees
Dapper Harte

Vrouekampe

13-15 Feb 2026
19-21 Junie 2026
23-25 Okt 2026

Skeppingsdoel
Stand van geregtigheid
Wandel in geregtigheid
Die saad van die Woord
Beklee jou man
Die persoon Heilige Gees
Dapper Harte

Huwelikskamp

13-15 Mrt 2026
04-06 Sept 2026

Rol en Verantwoordelikheid van Man en Vrou
Verbond vs Kontrak
Grenslyne
Nageslag
Konflik en Kommunikasie
Intimiteit

Leierskamp

08-10 Mei 2026

Volgende Kamp - Mannekamp 22-24 Mei 2026

Days
Hours
Minutes
Seconds

2 Korinthiers 6:2

“ Op die regte tyd het ek jou verhoor, en op die dag van verlossing het ek jou gehelp” Inderdaad dit is nou die geskikte tyd, dit is nou die dag van verlossing.

Onderwerpe tydens manne en vrouekampe

  • My Skeppingsdoel
  • Stand van geregtigheid
  • Wandel in geregtigheid
  • Die saad van die Woord.
  • Beklee jou man, beklee jou vrou.
  • Die persoon van die Heilige Gees
  • Dapper harte.

Vrystaat Manne en Vrouekampe word aangebied by: Amanzi Privaat Natuur Reservaat Brandfort

Kaart na kampterein

Kontak Ons Gerus